Save Western Civilization > Save Serbia

South Africa is Serbia's closest ally in Africa

<< < (7/10) > >>

AriseSouthAfrica:
Thank you for your support serbian army! We Boers will always support you and Serbia!  O0

I don't live very far from the Serbian Orthodox Church-Saint Thomas!

Ambiorix:
This week Brussel, our capital turned into Joberg. 4 attacks on busses in muzzie-nests.
with a molotov cocktail, stones, and guns.
The word "jongeren" is used. Never did they mention these "youths" ethnical background...

AriseSouthAfrica:
Ambiorix! I'm really sorry to hear that!
May these bastards burn in hell!

Where can I read news about your country?

Ambiorix:

--- Quote from: arisesouthafrica on March 21, 2008, 11:48:53 AM ---Ambiorix! I'm really sorry to hear that!
May these bastards burn in hell!

Where can I read news about your country?



--- End quote ---
Indeed, I hope that all these "youts" burn forever.

About Flanders and The Netherlands you can always check these sites:
Vlaams Belang is the local party in Flanders that wants independence from Belgium, and eventually wants to unite with Holland/the Netherlands. The organisation of Vlaams Belang has contacts with South-African Boers via the Flemish-Dutch-Afrikaner organisation "Voorpost", http://voorpost.org/  but I don't know what/who these people are, and can't trust them.

Do you know their leader ?  : Henk van de Graaf

http://voorpost.org/za.htm



--- Quote ---Nieuws uit Zuid-Afrika

Onderstaande artikels zijn van onze contactpersoon voor Voorpost in Zuid-Afrika, die tevens president is van de verkennersbeweging

U kan hem altijd contacteren via e-post: [email protected]

Januarie 2006
 
 
Mediaverklaring
 
Paul Kruger word weer President
 
Vanoggend (4 Januarie) omstreeks 07:30 sal pres. Paul Kruger weer as President van die Zuid-Afrikaanse Republiek ingestel word.  Lede van die Verkennersbeweging gaan dan op Kerkplein in Pretoria die standbeeld van Paul Kruger tooi met ‘n volkleur ampserp.
 
Die aksie word uitgevoer met die oog op die 150 ste herdenking van die Vierkleur eerskomende Saterdag.  Dit sal Saterdag 6 Januarie presies 150 jaar gelede wees dat die Vierkleur amptelik as vlag van die Zuid-Afrikaanse Republiek aanvaar en gehys is op Potchefstroom.  Die geleentheid word eerskomende Saterdag op Potchefstroom herdenk met ‘n program waartydens die oorspronklike ingebruikneming weer beleef gaan word.  Etlike duisende mense word in Potchefstroom vir dié geleentheid verwag, en verskeie motorkonvooie gaan met wapperende Vierkleure opruk na Potchefstroom.
 
Behalwe die eerbewys aan Paul Kruger, gaan die Verkenners ook soortgelyke aksies uitvoer by die beeld van genl. De la Rey op Lichtenburg en pres. Steyn op Bloemfontein.
 
Meer inligting oor die program op Potchefstroom, kan ds. Johan Lamprecht gekontak word by 08295791177.
 
Henk van de Graaf
President
 
 
Nuwejaarsboodskap vir 2007
 
Die Verkennersbeweging wil graag alle vryheidsliewende volksgenote ‘n voorspoedige 2007 toewens, asook sterkte vir die jaar wat voorlê.
 
Ongelukkig gaan ons goeie wense slégs aan dié volksgenote wat onbeskaamd en onverskrokke volksvryheid nastreef en hulle daarvoor beywer.  Die ander wat nie vryheid begeer nie, het dus ook nie sterkte nodig nie, want hulle het geen stryd om te stry en geen ideaal om te verwesenlik nie.  Hulle het vrede gemaak met die Nuwe Suid-Afrika waar Engels die voertaal is, misdaad die hoofbedrywigheid is en affirmative action die arbeidspraktyk is.
 
As ons volksgenote sterkte vir die nuwe jaar toewens, is dit omdat daar ‘n stryd te stry is.  ‘n Stryd vir ons taal, ‘n stryd vir ons simbole, ‘n stryd om ons pas geslaagde matrikulante aan die werk te kry, ‘n stryd om ons radio te behou, en ja, uiteindelik ook ‘n stryd om ons geloof te behou.  Dit is nie aldag maklik nie, want stryd vereis opofferings, en ‘n stryd maak nie gewild nie.  Inteendeel, ‘n mens is nie gewild as jy in die supermark die tou ophou omdat jy aandring om in Afrikaans gehelp te word nie.  Maar dit is hierdie soort uitdagings wat ook weer in 2007 vir ons wag, en waarvoor ons weer eens nie mag terugdeins nie.
 
Ons vryheidseis en vryheidstrewe behoort in hierdie jaar sterker as ooit tevore gestel te word.  Dit beteken dat ons onsself bester en sterker as voorheen moet identifiseer as Boere wat daardie strewe dra.  2007 is die jaar van die Vierkleur, en dit skep ‘n uitstekende geleentheid om presies dit te doen: om ons te identifiseer, selfs sigbaar deur die vertoon van ons volksimbole.
 
Ek glo ook in ons volkslewe moet ons, terwyl ons besig is om nader aan mekaar te beweeg, tog een lyn skerper trek.  Daardie lyn is die vryheidsideaal.  Ons sal in die toekoms nie die dooie gewig van saamwerkers met die nuwe Suid-Afrika kan dra nie.  Om vryheid na te streef, om ‘n eie land vir die Boerevolk te begeer, kom neer op ‘n revolusie.  Geen gewelddadige revolusie nie, maar enige strewe na ‘n verandering van die staatsbestel, word gedefinieer as revolusionêr, en dit beteken dat elke vryheidstryder in wese ‘n revolusionêr is, hoe vreemd of moeilik, self onaanvaarbaar dit ook al mag klink.
 
Die bokke en die skape van ons volk sal onderskei word deur daardie vryheidstrewe.  So ook die organisasies, bewegings en instellings wat dikwels aanspraak maak op volksentiment en volksondersteuning.  Dit het tyd geword dat elke instelling reguit sê waar hy staan ten opsigte van volksvryheid, want dit sal die koers vir die toekoms bepaal, en sal bepaal tot welke mate so ‘n organisasie werklik op volksondersteuning kan aanspraak maak.
 
Ons het elke klein oorwinninkie nodig om ons mense te laat moed hou, maar uiteindelik kan ons slegs ons Christelike geloof ongehinderd en vry van vreemde leringe uitleef in ‘n vrye omgewing.  Ons sal slegs ons taal werklik kan laat groei en leef in ‘n vrye land.  Ons sal slegs ongehinderd kan boer in ‘n vrye, onafhanklike Boererepubliek, en ook ons arbeid sal slegs weer normaal kan wees in ‘n onafhanklike land. Daarom is dit noodsaaklik dat alle organisasies en instellings in ons volkshuishouding hulle ondubbelsinnig tot vryheid verbind.  Maar dit sal ook aan die vyand ‘n ondubbelsinnige boodskap uitstuur: vryheid of moeilikheid op baie terreine.
 
Laat ons in 2007 ook ‘n daadwerklike poging aanwend om ons volksekonomie rigting te gee.  Ondersteun ons eie mense, en ondersteun dié instellings wat voorkeur gee aan volkseie arbeid, al kos dit dalk ‘n sent of twee meer, maar dit is uiteindelik ‘n belegging in ons ekonomie, én ons kinders wat werk kry.
 
Mag 2007 ook ‘n kultuurjaar soos min wees.  Kom ons ruk op in groot getalle op 6 Januarie na Potchefstroom om die herdenkingsgeleentheid van die Vierkleur by te woon.  Kom ons ruk in groot getalle op na Majuba die laaste naweek van Februarie.  Laat ons alle volksfeeste deur die jaar in groot getalle ondersteun, gewapen met ons Vierkleure, soos Van Riebeeckdag, Republiekdag, Paul Krugerdag, Geloftedag.
 
En mag dié kerke wat nog die Woord van God in sy volle waarheid verkondig, hierdie jaar elke week vol wees, en mag dié wat duidelik begin afdwaal het, selfs vals begin word het, leegloop.
 
Vir die ANC, wat ons as volk wil uitwis, het ons uiteraard geen goeie nuwejaarswense nie.  Ons gun hulle elke korrupsieskandaal, elke gat in Kaapstadse aanloopbaan, elke teenkanting teen die Groenpunt-stadion, en ons gun hulle hulle histerie as die Boere ‘n Vierkleur of Republiekvlag vertoon.  Ons beoog om hulle baie daarvan in 2007 te gee!
 
Maar dit sal nie vir ons help om ons net  te verlekker in die ANC se probleme nie.  Ons moet doelgerig, pro-aktief werk aan ons vryheid, ons moet nuut dink en anders optree as voorheen.  Daarvoor moet ons georganiseerd wees.  Ons beroep op elkeen is om betrokke te wees by een van dié organisasies wat volksvryheid nastreef, en dat dié organisasies dan ook nouer saamwerk om ‘n ware volksfront te vorm.  Dié wat dan nie so voel oor vryheid nie, kan ons maar gerus laat links lê, want hulle sal net ‘n blok aan ons been bly.
 
Ons as Verkennersbeweging sal 2007 weer gebruik om die ANC maksimaal te irriteer en om ons volk te mobiliseer.  Daarom sal ons dikwels dit sê wat u dink, want ons glo: eie volk eerste.
 
Sien u nou waarom ons net ons vryheidsliewende volksgenote sterkte en voorspoed toewens vir 2007?  Want alles sal regkom, as elkeen sy plig doen deur te werk en te bid. Dan sal die Vierkleur weer wapper!
 
Henk van de Graaf
President: Verkennersbeweging van Suid-Afrika
--- End quote ---




http://kleinverzet.blogspot.com/
http://www.brusselsjournal.com/
http://www.vlaamsbelang.be/
http://www.uitkijk.net/
feed://sioenederland.wordpress.com/feed/
http://eurabia.punt.nl/
http://dutchconcerns.blogspot.com/
http://www.dutchnews.nl/
http://www.stedentegenislamisering.be./
http://jtf.org/forum_english/index.php?board=18.0
http://www.uitkijk.net/islam.php?do=ag
http://www.vrtnieuws.net/cm/flandersnews.be

AriseSouthAfrica:
I've never heard of Henk van de Graaf? I'll do some investigation!

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version